| kobra [boodskap #131324] |
Ma., 18 Mei 2020 18:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Kobra.
kobra
Afbreking: ko•bra
Selfstandige naamwoord: kobra
Meervoud: kobras
Verkleinwoord: kobratjie
Meervoud van verkleining: kobratjies
Betekenis:
• 'n Gevaarlike gifslang wat sy kop optel en sy nek bak maak as dit bedreig word.
Gebruik:
• Suid-Afrika se dodelikste slang is die Kaapse kobra, wat die meeste sterftes veroorsaak.
Afgelei:
• spoegkobra
Vertaling:
Engels: cobra
Nederlands: cobra
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|