fregat [boodskap #131321] |
Mon, 18 May 2020 17:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21005 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fregat
Afbreking: fre•gat
Selfstandige naamwoord: fregat
Meervoud: fregatte
Betekenis:
• 'n Tipe oorlogskip, meestal vinnig, rats en lig bewapen.
Gebruik:
• 'n Fregat is ontplooi om na die vyandelike duikboot te soek.
Afgelei:
• driemasfregat
• landfregat
Vertaling:
Engels: frigate
Nederlands: fregat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|