Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » digby
digby [boodskap #131307] Sun, 17 May 2020 16:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21003
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
digby
Afbreking: dig•by
Samestelling: dig + by


Voorsetsel: digby

Betekenis:
• Baie naby.

Gebruik:
• Die jong paartjie se motor is digby hulle ouers se huis gekaap.

Vertaling:
Engels: close by, close to, near
Nederlands: dicht bij, vlak bij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dateer
Volgende onderwerp: dwaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 14:41:23 UTC 2025