dateer [boodskap #131306] |
Sun, 17 May 2020 16:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21003 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dateer
Afbreking: da•teer
Werkwoord: dateer
Verlede tyd: het gedateer
Betekenis:
• 'n Datum op iets plaas.
• Om van of uit 'n gegewe tyd te wees.
Gebruik:
• Teken en dateer asseblief die dokument.
• Die boek dateer uit die sewende eeu.
Hiponiem:
• terugdateer
• vooruitdateer
Vertaling:
Engels: to date
Nederlands: dateren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|