Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daal
daal [boodskap #131305] Sun, 17 May 2020 15:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21004
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Afwaartse pyl.
'n Afwaartse pyl.
daal
Afbreking: daal


Werkwoord: daal
Verlede tyd: het gedaal
Teenwoordige deelwoord: dalende

Betekenis:
• Na onder toe beweeg.
• Minder werd word.

Gebruik:
• Die swembad se watervlak daal by die dag.
• Die prys van aandele het gedaal.

Sinoniem:
• sak

Antoniem:
• klim
• styg

Afgelei:
• neerdaal

Vertaling:
Engels: to descend, go down, drop, decline
Nederlands: dalen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: positron
Volgende onderwerp: dateer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 14:53:30 UTC 2025