proton [boodskap #131303] |
Sun, 17 May 2020 15:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21004 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
proton
Afbreking: pro•ton
Uitspraak: /ˈpruə̯ton/
Selfstandige naamwoord: proton
Meervoud: protone
Verkleinwoord: protontjie
Meervoud van verkleining: protontjies
Betekenis:
• Subatomiese deeltjie met 'n positiewe elektriese lading en 'n rusmassa van 1 amu (1,6726231×10-27 kg).
Gebruik:
• Die kern van die waterstofatoom se mees algemene isotoop is 'n enkele proton.
Verwant:
• elektron
• neutron
• positron
Spelfout:
• protron
Vertaling:
Engels: proton
Nederlands: proton
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|