| embrio [boodskap #131300] |
So., 17 Mei 2020 11:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die embrio van 'n mens en 'n vark.
embrio
Afbreking: em•bri•o
Selfstandige naamwoord: embrio
Meervoud: embrio's
Verkleinwoord: embrio'tjie
Meervoud van verkleining: embrio'tjies
Betekenis:
• 'n Organisme in die eerste ontwikkelingstadium na bevrugting.
Gebruik:
• Die gebruik van embrio's vir die wetenskap laat ernstige etiese vrae ontstaan.
Verwant:
• embrioloog
• embriologie
• embrionaal
• embriotomie
Vertaling:
Engels: embryo
Nederlands: embryo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|