Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pilaar
pilaar [boodskap #131298] Sun, 17 May 2020 11:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21003
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Pilare
Pilare
pilaar
Afbreking: pi•laar


Selfstandige naamwoord: pilaar
Meervoud: pilare
Verkleinwoord: pilaartjie
Meervoud van verkleining: pilaartjies

Betekenis:
• 'n Lang, vertikate boublok wat ondersteuning bied, gewoonlik uit een stuk.
• (figuurlik) Iets of iemand waarop mens kan steun; 'n staatmaker.

Gebruik:
• Simson het met sy regterhand en sy linkerhand elk teen 'n pilaar gedruk en die tempel ineen laat stort.
• Hy is 'n pilaar van die gemeenskap, een waarna almal opsien.

Sinoniem:
• kolom
• stut
• suil
• pyler

Afgelei:
• pilaargang
• pilaarheilige
• pilaarkop
• pilaarlamp
• pilaarskag
• pilaarvoet
• soutpilaar
• steunpilaar

Vertaling:
Engels: pillar, column; stalwart
Nederlands: pilaar, pijler, zuil

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klipvloer
Volgende onderwerp: uitsonderlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 14:31:13 UTC 2025