Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klipvloer
klipvloer [boodskap #131297] Sat, 16 May 2020 13:42
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21003
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Klipvloer.
'n Klipvloer.
klipvloer
Afbreking: klip•vloer
Samestelling: klip + vloer


Selfstandige naamwoord: klipvloer
Meervoud: klipvloere
Verkleinwoord: klipvloertjie
Meervoud van verkleining: klipvloertjies

Betekenis:
• 'n Vloer van klip.

Gebruik:
• Die huis het 'n klipvloer en 'n plat sinkdak.

Vertaling:
Engels: stone floor
Nederlands: stenen vloer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beuel
Volgende onderwerp: pilaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 14:33:19 UTC 2025