Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beuel
beuel [boodskap #131296] Sat, 16 May 2020 10:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21003
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vrou wat 'n beuel blaas.
'n Vrou wat 'n beuel blaas.
beuel
Afbreking: beu•el


Selfstandige naamwoord: beuel
Meervoud: beuels
Verkleinwoord: beueltjie
Meervoud van verkleining: beueltjies

Betekenis:
• 'n Koperblaasinstrument met gekromde blaaspype.
• U-vormige voorwerp van metaal; metaalboog of -ring.

Gebruik:
• Die beuel se laaste note sterf weg in die donker nag.
• Die slot se beul het gebreek.

Spreekwoord:
• Hy blaas sy eie beuel. [Hy verkondig sy eie roem/ belangrikheid.]
• Dit kan nie deur die beuel nie. [Dit kan nie geduld word nie.]

Afgelei:
• beuelblaser
• drabeuel
• kabelbeuel

Homofoon:
• beul (laksman of wreedaard)

Vertaling:
Engels: bugle; trigger-guard
Nederlands: beugel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beul
Volgende onderwerp: klipvloer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 14:31:09 UTC 2025