Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » awê
awê [boodskap #131293] Sat, 16 May 2020 07:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21003
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
awê
Afbreking: a•wê


Tussenwerpsel: awê

Betekenis:
• 'n Informele groetvorm.

Gebruik:
Awê, hoe gaan dit vandag?

Wisselvorm:
• aweh

Sinoniem:
• dag
• haai (informeel)
• hallo
• hoezit (slang)
• dagsê

Vertaling:
Engels: hello
Nederlands: hallo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geëet
Volgende onderwerp: skavot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 14:31:46 UTC 2025