verslap [boodskap #131291] |
Fri, 15 May 2020 19:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21004 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verslap
Afbreking: ver•slap
Werkwoord: verslap
Verlede tyd: het verslap
Betekenis:
• Minder styf of gespanne maak.
Gebruik:
• Hy verslap sy greep sodat die tou tussen sy vingers deurgly.
• Laat ons nooit ons hand in hierdie werk verslap nie.
Sinoniem:
• versoepel
Vertaling:
Engels: to relax
Nederlands: verslappen
Byvoeglike naamwoord: verslap
Attributief: verslapte
Betekenis:
• Wat minder styf of gespanne is.
Gebruik:
• Die maatreëls is verslap.
Vertaling:
Engels: relaxed, slacken
Nederlands: versoepeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|