Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderploeg
onderploeg [boodskap #131289] Fri, 15 May 2020 18:16
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21003
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderploeg
Afbreking: on•der•ploeg
Samestelling: onder + ploeg


Werkwoord: ploeg onder, onderploeg
Verlede tyd: het ondergeploeg

Betekenis:
• (figuurlik) Om laer te stel.
• Met 'n ploeg onder die grond inwerk.

Gebruik:
• Dit is hartseer dat Afrikaanssprekendes ons moedertaal daagliks so onderploeg.

Sinoniem:
• onderdruk
• ondergrawe
• onderwerp
• smoor
• vertrap

Vertaling:
Engels: to plow under
Nederlands: onderploegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaarwater
Volgende onderwerp: verslapping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 14:41:50 UTC 2025