bombasties [boodskap #131287] |
Fri, 15 May 2020 17:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21003 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bombasties
Afbreking: bom•bas•ties
Byvoeglike naamwoord: bombasties
Vergrotende trap: bombastieser
Oortreffende trap: bombastieste
Attributief: bombastiese
Betekenis:
• Kortaf en onbeskof; bars; aanvallend; ru.
Gebruik:
• Die vent is bombasties, beterweterig en manipulerend.
Afgelei:
• bombastiesheid
Vertaling:
Engels: bombastic
Nederlands: bombastisch
Nota:
• Die woord se oorspronklike betekenis van "hoogdrawend" het oor die jare na die huidige betekenis van "onbeskof" en "kort-af" verander.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|