volmaan [boodskap #131286] |
Fri, 15 May 2020 16:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21004 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volmaan
Afbreking: vol•maan
Samestelling: vol + maan
Selfstandige naamwoord: volmaan
Meervoud: volmane
Betekenis:
• Die maanfase wanneer die Maan ten volle verlig is (soos van die Aarde af gesien).
Gebruik:
• Volmaan vind plaas wanneer die Aarde direk tussen die Son en die Maan inbeweeg.
Wisselvorm:
• vollemaan
Antoniem:
• donkermaan
• nuwemaan
Afkorting:
• vm.
Vertaling:
Engels: full moon
Nederlands: volle maan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|