omelet [boodskap #131282] |
Fri, 15 May 2020 15:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21003 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omelet
Afbreking: o•me•let
Selfstandige naamwoord: omelet
Meervoud: omelette
Verkleinwoord: omeletjie
Meervoud van verkleining: omeletjies
Betekenis:
• 'n Eiergereg berei deur geklitste eiers (eierstruif) in 'n pan te bak.
Gebruik:
• Kan ek 'n omelet kry met aspersies, sampioene en kaas asseblief?
Sinoniem:
• eierpannekoek
Afgelei:
• kaasomelet
• sampioen-en-kaas-omelet
Vertaling:
Engels: omelette
Nederlands: omelet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|