louter [boodskap #131281] |
Thu, 14 May 2020 16:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21003 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
louter
Afbreking: lou•ter
Byvoeglike naamwoord: louter
Vergrotende trap: louterder
Oortreffende trap: louterste
Attributief: louter, loutere
Betekenis:
• Wat suiwer of eg is.
Gebruik:
• Hy leef in 'n wêreld van louter plesier.
Vertaling:
Engels: pure, mere
Nederlands: louter
Werkwoord: louter
Verlede tyd: het gelouter
Betekenis:
• Suiwer maak of reinig.
Gebruik:
• Die goud word gesmelt en in die vuur gelouter.
Vertaling:
Engels: to purify, refine
Nederlands: louteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|