waaier [boodskap #131280] |
Thu, 14 May 2020 16:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21003 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waaier
Afbreking: waai•er
Selfstandige naamwoord: waaier
Meervoud: waaiers
Verkleinwoord: waaiertjie
Meervoud van verkleining: waaiertjies
Betekenis:
• Toestel wat wind maak, tipies vir verkoeling.
• Iemand wat wind aanwaai.
Gebruik:
• Met die warm weer word daar baie waaiers verkoop.
• Die koning se waaier het omgekap van hitte-uitputting.
Afgelei:
• waaierblad
• waaieroond
• waaiervormig
Vertaling:
Engels: fan
Nederlands: ventilator; waaier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|