Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » badwater
badwater [boodskap #131277] Wed, 13 May 2020 18:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21004
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
badwater
Afbreking: bad•water
Samestelling: bad + water


Selfstandige naamwoord: badwater
Meervoud:

Betekenis:
• Water waarin iemand kan bad of in gebad het.

Gebruik:
• Sy lê en ontspan in 'n bad met heerlike warm badwater.

Spreekwoord:
• Die kind/baba met die badwater uitgooi. [Die goeie saam met die slegte uitwerp.]

Vertaling:
Engels: bathwater
Nederlands: badwater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skuilplek
Volgende onderwerp: natuurramp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 14:51:49 UTC 2025