Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skuilplek
skuilplek [boodskap #131276] Wed, 13 May 2020 17:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21003
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skuilplek
Afbreking: skuil•plek
Samestelling: skuil + plek


Selfstandige naamwoord: skuilplek
Meervoud: skuilplekke
Verkleinwoord: skuilplekkie
Meervoud van verkleining: skuilplekkies

Betekenis:
• 'n Veilige plek waar geskuil kan word.

Gebruik:
• 'n Herbergier van Betlehem het vir Josef en Maria skuilplek gegee.

Vertaling:
Engels: place of refuge, shelter, hide‐out, retreat, asylum
Nederlands: schuilplaats

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wapen
Volgende onderwerp: badwater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 14:30:04 UTC 2025