Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » massief
massief [boodskap #131267] Wed, 13 May 2020 13:34
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21003
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
massief
Afbreking: mas•sief


Byvoeglike naamwoord: massief
Vergrotende trap: massiewer
Oortreffende trap: massiefste
Attributief: massiewe
Partitief: massiefs

Betekenis:
• Baie groot, swaar en stewig.

Gebruik:
• Ek het gedag die kasteel is groot, maar dit is massief.

Sinoniem:
• enorm
• yslik

Afgelei:
• bergmassief

Vertaling:
Engels: massive
Nederlands: massief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raadgewer
Volgende onderwerp: yslik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 14:45:41 UTC 2025