raadgewer [boodskap #131266] |
Wo, 13 Mei 2020 11:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
raadgewer
Afbreking: raad•ge•wer
Samestelling: raad + gewer
Selfstandige naamwoord: raadgewer
Meervoud: raadgewers
Verkleinwoord: raadgewertjie
Meervoud van verkleining: raadgewertjies
Betekenis:
• Iemand wat ander van raad bedien.
Gebruik:
• Die omstrede raadgewer van die minister het geen gebrek aan selfvertroue nie en beskou homself skynbaar as heel intelligent.
Sinoniem:
• adviseur
• konsultant
• mentor
• raadsman
Vertaling:
Engels: adviser, councillor
Nederlands: raadgever
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|