Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inmekaar
inmekaar [boodskap #131263] Wo, 13 Mei 2020 07:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inmekaar
Afbreking: in•me•kaar
Samestelling: in + mekaar


Byvoeglike naamwoord: inmekaar
Vergrotende trap: inmekaarder
Oortreffende trap: inmekaarste
Attributief: inmekaar

Betekenis:
• Met die dele baie naby aan mekaar.

Gebruik:
• Sy het skielik inmekaar gesak en moes na die hoespitaal toe gejaag word.

Sinoniem:
• ineen

Afgelei:
• inmekaardraai
• inmekaardruk
• inmekaarflans
• inmekaarfrommel
• inmekaargroei
• inmekaargryp
• inmekaarhaak
• inmekaarkrimp
• inmekaarlas
• inmekaarloop
• inmekaarpas
• inmekaarpers
• inmekaarrol
• inmekaarsak
• inmekaarsink
• inmekaarsit
• inmekaarskakel
• inmekaarskuif
• inmekaarslaan
• inmekaarsluit
• inmekaarsmelt
• inmekaarsteek
• inmekaarstort
• inmekaartrap
• inmekaartrek
• inmekaartrommel
• inmekaarvleg
• inmekaarvloei

Vertaling:
Engels: close together, into each other, crumpled up, smashed
Nederlands: inmekaar

Nota:
• Moenie inmekaar met "in mekaar" (die een in die ander) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meerkat
Volgende onderwerp: kleitrap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 05:52:16 MGT 2024