Leksikograaf Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
saag
Afbreking: saag
Werkwoord: saag
Verlede tyd: het gesaag
Betekenis:
• Om iets in stukke te deel deur dit heen en weer met 'n saag te sny.
Gebruik:
• Hy saag die boom af.
Spreekwoord:
• Hy saag balke. [Hy snork.]
• Aanhou saag oor iets. [Tot vervelens toe neul oor iets.]
• Van dik hout saag 'n mens planke. [Met oorgenoeg middele kan 'n mens kwistig te werk gaan.]