Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pikorde
pikorde [boodskap #131257] Di, 12 Mei 2020 15:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20806
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pikorde
Afbreking: pik•orde
Samestelling: pik + orde


Selfstandige naamwoord: pikorde
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Hiërargie of rangorde, soos waargeneem by hoenders wat mekaar pik om dominansie te bewerkstellig.

Gebruik:
• Lyk my heel onder op die pikorde by die maatskappy.

Sinoniem:
• rangorde

Vertaling:
Engels: pecking order, hierarchy, ranking
Nederlands: pikorde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ysterpen
Volgende onderwerp: bedding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 21:54:35 MGT 2024