ysterpen [boodskap #131256] |
Di, 12 Mei 2020 05:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ysterpen
Afbreking: yster•pen
Samestelling: yster + pen
Selfstandige naamwoord: ysterpen
Meervoud: ysterpenne
Verkleinwoord: ysterpennetjie
Meervoud van verkleining: ysterpennetjies
Betekenis:
• Langerige, skerp voorwerp van yster wat 'n mens insteek of inslaan.
Gebruik:
• Mag my woorde tog opgeskryf word, mag dit ingegraveer word op 'n monument met 'n ysterpen en lood, vir altyd in 'n rots uitgekap. [Job 19:23-24]
Vertaling:
Engels: iron pen
Nederlands: ijzeren pen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|