Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spiergeheue
spiergeheue [boodskap #131254] Ma, 11 Mei 2020 18:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spiergeheue
Afbreking: spier•ge•heue
Samestelling: spier + geheue


Selfstandige naamwoord: spiergeheue
Meervoud:

Betekenis:
• Bepaalde bewegings wat só deur repetisie ingeoefen is dat dit tweede natuur geword het.

Gebruik:
• Danksy spiergeheue kan 'n speler wat vir 'n ruk buite aksie was weer tot die sport terugkeer en sy topprestasie voortsit.

Vertaling:
Engels: muscle memory
Nederlands: spiergeheugen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fee
Volgende onderwerp: oubaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 05:44:15 MGT 2024