| fee [boodskap #131253] |
Ma., 11 Mei 2020 18:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Voorstelling van 'n fee.
fee
Afbreking: fee
Selfstandige naamwoord: fee
Meervoud: feë
Verkleinwoord: feetjie
Meervoud van verkleining: feetjies
Betekenis:
• 'n Klein, vroulike wese in sprokies met bonatuurlike kragte.
Gebruik:
• Wat sal jy kies as 'n goeie fee sê jy kan enigiets wens?
Afgelei:
• feeagtig
• feeverhaal
• towerfee
Homofoon:
• vee (beeste en skape; ook vloere vee)
Vertaling:
Engels: fairy, pixie
Nederlands: fee
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|