Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duiwelsdons
duiwelsdons [boodskap #131251] Ma, 11 Mei 2020 14:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
duiwelsdons
Afbreking: dui•wels•dons
Samestelling: duiwel + -s- + dons


Selfstandige naamwoord: duiwelsdons
Meervoud:

Betekenis:
• Stowwerige donse wat onder beddens en kaste versamel.

Gebruik:
• Ek het pas die matte gesuig en die huis al weer vol duiwelsdons.

Vertaling:
Engels: diabolic down; fluff
Nederlands: poederdons

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voetslaan
Volgende onderwerp: koemkwat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 05:45:27 MGT 2024