| voetslaan [boodskap #131250] |
Ma., 11 Mei 2020 12:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voetslaan
Afbreking: voet•slaan
Samestelling: voet + slaan
Werkwoord: slaan voet, voetslaan
Verlede tyd: het voetgeslaan
Betekenis:
• Te voet gaan; stap of loop.
Gebruik:
• Julle kan solank ry, ons gaan voetslaan.
Afgelei:
• voetslaanpad
• voetslaanroete
Verwant:
• voetslaner
• voetganger
Vertaling:
Engels: to walk, hike, hoof
Nederlands: wandelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|