Betekenis:
• Iemand wat te voet aan die verkeer op paaie deelneem.
• Jong sprinkaan voordat sy vlerke ontwikkel.
Gebruik:
• Die pad is te smal vir voetgangers, fietsryers, donkiekarre en motors.
• 'n Voetganger kan nie eintlik vlieg nie, maar kan tot tweehonderd maal sy eie hoogte spring.