outotipie [boodskap #131246] |
So, 10 Mei 2020 18:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
outotipie
Afbreking: ou•to•ti•pie
Selfstandige naamwoord: outotipie
Meervoud: –
Betekenis:
• (verouderd) Fotografiese proses om beelde in gedrukte media te reproduseer, of 'n afdruk wat deur die tegniek gemaak is.
Gebruik:
• Drukkers het outotipie gebruik om sketse en foto's in koerante en tydskrifte te druk.
Vertaling:
Engels: autotypy
Nederlands: autotypie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|