olyf [boodskap #131245] |
So, 10 Mei 2020 15:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
olyf
Afbreking: o•lyf
Selfstandige naamwoord: olyf
Meervoud: olywe
Verkleinwoord: olyfie
Meervoud van verkleining: olyfies
Betekenis:
• Die olyfboom (Olea europaea) of die vrugte wat dit dra.
Gebruik:
• Die olyf self word geëet, uit die pit en die vrugvleis word olyfolie gepers.
Afgelei:
• olyfagtig
• olyfbedryf
• olyfblaar
• olyfboom
• olyfboord
• olyfgroen
• olyfhout
• olyfkleur
• olyfoes
• olyfolie
• olyfpers
• olyfprodukte
• olyftak
• olyfvormig
Vertaling:
Engels: olive
Nederlands: olijf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|