Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
mondskerm
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
mondskerm
[
boodskap #131243
]
So, 10 Mei 2020 14:52
Leksikograaf
Boodskappe:
20792
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Bokser met 'n mondskerm.
mondskerm
Afbreking: mond•skerm
Samestelling: mond + skerm
Selfstandige naamwoord:
mondskerm
Meervoud:
mondskerms
Verkleinwoord:
mondskermpie
Meervoud van verkleining:
mondskermpies
Betekenis:
• 'n Skud of skerm om die mond te beskerm.
Gebruik:
• Die gebruik van 'n
mondskerm
is noodsaaklik vir deelname aan kontaksport soos hokkie en rugby, omdat tot 50% van alle sportbeserings in die mondarea voorkom.
Sinoniem:
• mondskut
Vertaling:
Engels: mouthguard
Nederlands: gebitsbeschermer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
tennisbaan
Volgende onderwerp:
skerm
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Ma Nov 25 05:41:18 MGT 2024