Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tennisbaan
tennisbaan [boodskap #131242] So, 10 Mei 2020 14:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tennisbaan.
'n Tennisbaan.
tennisbaan
Afbreking: ten•nis•baan
Samestelling: tennis + baan


Selfstandige naamwoord: tennisbaan
Meervoud: tennisbane
Verkleinwoord: tennisbaantjie
Meervoud van verkleining: tennisbaantjies

Betekenis:
• Baan waarop tennis gespeel word.

Gebruik:
• 'n Tennisbaan is 23.77 m (78 voet) lank en 8.23 m (27 voet) breed vir enkels, en 10.97 m (35.99 voet) breed vir dubbels.

Vertaling:
Engels: tennis court
Nederlands: tennisbaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raket
Volgende onderwerp: mondskerm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 05:55:35 MGT 2024