Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » raket
raket [boodskap #131241] So, 10 Mei 2020 13:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee rakette.
Twee rakette.
raket
Afbreking: ra•ket


Selfstandige naamwoord: raket
Meervoud: rakette
Verkleinwoord: raketjie
Meervoud van verkleining: raketjies

Betekenis:
• Spaan met snare waarmee 'n bal geslaan word.

Gebruik:
• My raket moet oorgesnaar word.

Afgelei:
• muurbalraket
• pluimbalraket
• tennisraket

Vertaling:
Engels: racquet, racket
Nederlands: racket

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sonbaan
Volgende onderwerp: tennisbaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 05:47:44 MGT 2024