Waars Koos ? [boodskap #12808] |
Mon, 23 February 1998 00:00 |
Galjoen!
Boodskappe: 44 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Wat het van koos geword ?
Ek kuier te min op die nuusgroep, lyk my, om tred te hou
met wat aangaan, (ek kan nie onthou wie veronderstel is om my
vyande en vriende te wees nie). Ek onthou wel Koos en Gloudina het nog
altyd baie bydraes gemaak. Maar waars Koos nou ?
Groete.
|
|
|
Re: Waars Koos ? [boodskap #12810 is 'n antwoord op boodskap #12808] |
Mon, 23 February 1998 00:00 |
Henri Burger
Boodskappe: 317 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi wrote:
> Rasionalisering van rekenaars, reformats, herinstallerings van Win95
> en so aan het beteken ek gebruik nou my regte naam.
Is nie. Jy is 'geëxpose' op rec.sport.rugby.union!
|
|
|
Re: Waars Koos ? [boodskap #12811 is 'n antwoord op boodskap #12808] |
Mon, 23 February 1998 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 23 Feb 1998 23:37:48 +1100, Onrusstoker
wrote:
[/color]
> Ek kuier te min op die nuusgroep, lyk my, om tred te hou
> met wat aangaan, (ek kan nie onthou wie veronderstel is om my
> vyande en vriende te wees nie). Ek onthou wel Koos en Gloudina het nog
> altyd baie bydraes gemaak. Maar waars Koos nou ?>>
Rasionalisering van rekenaars, reformats, herinstallerings van Win95
en so aan het beteken ek gebruik nou my regte naam.
Cheers
Ferdi
|
|
|
Re: Waars Koos ? [boodskap #12883 is 'n antwoord op boodskap #12808] |
Wed, 25 February 1998 00:00 |
Henri Burger
Boodskappe: 317 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi:
> >
>
> Rubbish. Ek expose net in die park met 'n vuil reënjas.
Bly om te sien daai klomp idiote van rsru het nog nie jou humorsin
doodgemaak nie, 'Flash'.
|
|
|
Re: Waars Koos ? [boodskap #12884 is 'n antwoord op boodskap #12808] |
Wed, 25 February 1998 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 23 Feb 1998 22:07:55 -0700, "Henri Burger"
wrote:
>
Rubbish. Ek expose net in die park met 'n vuil reënjas.
|
|
|