| mangel [boodskap #131238] |
So., 10 Mei 2020 08:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nr. 2 is die linkermangel.
mangel
Afbreking: man•gel
Selfstandige naamwoord: mangel
Meervoud: mangels
Verkleinwoord: mangeltjie
Meervoud van verkleining: mangeltjies
Betekenis:
• Een van twee limfkliere agter die nasale kanaal aan beide kante van die menslike keel wat soos 'n amandel lyk.
Gebruik:
• Die kind se mangels is uitgehaal.
Afgelei:
• mangelontsteking
• mangelpers
• mangeluitsnyding
• mangelwortel
Vertaling:
Engels: tonsil
Latyn: palatine tonsil
Nederlands: keelamandel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|