Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » amandel
amandel [boodskap #131237] So, 10 Mei 2020 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die amandel.
Die amandel.
amandel
Afbreking: a•man•del


Selfstandige naamwoord: amandel
Meervoud: amandels
Verkleinwoord: amandeltjie
Meervoud van verkleining: amandeltjies

Betekenis:
• Die amandelboom, Amygdalus dulcis, die vrug wat dit dra, of die eetbare pit van die vrug.

Gebruik:
Amandels is die steenvrugte en sade van die amandelboom en is 'n gewilde neut wat gebruik word in die voorbereiding van voedsel of as versnapering.

Afgelei:
• amandelagtig
• amandelboom
• amandelgeur
• amandelgeursel
• amandelolie
• amandelvormig

Vertaling:
Engels: almond
Nederlands: amandel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aptytwekker
Volgende onderwerp: mangel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 05:36:55 MGT 2024