Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aptytwekker
aptytwekker [boodskap #131236] So, 10 Mei 2020 08:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20806
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aptytwekker
Afbreking: ap•tyt•wek•ker
Samestelling: aptyt + wekker


Selfstandige naamwoord: aptytwekker
Meervoud: aptytwekkers
Verkleinwoord: aptytwekkertjie
Meervoud van verkleining: aptytwekkertjies

Betekenis:
• 'n Drankie of gereg wat voor ete genuttig word om die eetlus aan te wakker.

Gebruik:
• Wyn is 'n goeie aptytwekker.

Sinoniem:
• aperitief
• eetluswekker
• lusmakertjie
• skrikmakertjie

Vertaling:
Engels: appetizer, apéritif
Nederlands: aperitief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: AA
Volgende onderwerp: amandel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 22:00:37 MGT 2024