Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » AA
AA [boodskap #131235] So, 10 Mei 2020 08:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
AA
Afbreking: AA


Afkorting: AA

Betekenis:
• Afkorting vir "Alkoholiste Anoniem".
• Afkorting vir "Automobiel-Assosiasie".

Gebruik:
• Sy woon gereeld AA-vergaderings by.
• Alle motoriste behoort by die AA aan te sluit.

Vertaling:
Engels: AA
Nederlands: AA

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: AD
Volgende onderwerp: aptytwekker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 05:18:53 MGT 2024