AD [boodskap #131234] |
So, 10 Mei 2020 08:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
AD
Afbreking: AD
Afkorting: AD
Betekenis:
• Afkorting vir die Christelike jaartelling, aantal jare na Christus.
Gebruik:
• Dit is die jaar AD 2020.
Sinoniem:
• n.C.
Antoniem:
• AC
• Anno Christi
• v.C.
Vertaling:
Engels: AD
Nederlands: AD
Nota:
• Van Latyn "Anno Domini", "in die jaar van ons Here".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|