Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ha
ha [boodskap #131231] So, 10 Mei 2020 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20806
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ha
Afbreking: ha


Tussenwerpsel: ha

Betekenis:
• Uitroep van blydskap of spot.

Gebruik:
Ha, nou het ek jou!

Vertaling:
Engels: ah!, ha!, oh!
Nederlands: ha!


Afkorting: ha

Betekenis:
• Afkorting vir hektaar. Een hektaar is gelyk aan 10 000 vierkante meter.

Gebruik:
• Die plaas is 10 ha groot.

Vertaling:
Engels: ha
Nederlands: ha

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: antipon
Volgende onderwerp: cm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 21:57:44 MGT 2024