antipon [boodskap #131230] |
So, 10 Mei 2020 07:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
antipon
Afbreking: an•ti•pon
Selfstandige naamwoord: antipon
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Middel teen vetsug. Verslankingsmiddel wat veral in die 1930's bekend was, maar later as kwaksalwery ontbloot is.
Gebruik:
• As ou tant Siena straat op loop; Om antipon of spek te koop; Sê dié wat pad maak: Dank die Heer! En sit hul sware stampers neer. [Vet deur A.G. Visser]
Vertaling:
Engels: antipon
Nederlands: antipon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|