Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tart
tart [boodskap #131229] Sa, 09 Mei 2020 18:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tart
Afbreking: tart


Werkwoord: tart
Verlede tyd: het getart

Betekenis:
• Iets doen, al weet mens dat iemand erg daarteen gekant is.

Gebruik:
• Iran tart die VN met hulle kernprogram en aspirasie om 'n atoomwapen te ontwikkel.

Sinoniem:
• provokeer
• uitdaag
• uitlok

Vertaling:
Engels: to challenge, defy, dare, provoke
Nederlands: tarten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: borgtog
Volgende onderwerp: antipon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 05:11:58 MGT 2024