Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » borgtog
borgtog [boodskap #131228] Sa, 09 Mei 2020 08:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
borgtog
Afbreking: borg•tog


Selfstandige naamwoord: borgtog
Meervoud: borgtogte
Verkleinwoord: borgtoggie
Meervoud van verkleining: borgtoggies

Betekenis:
• Die voorlopige vrylating van 'n gevangene teen 'n vasgestelde bedrag.
• 'n Waarborgsom.

Gebruik:
• Die verhoorafwagtende is borgtog geweier omdat hy 'n gevaar vir die samelewing is.
• Hy het nie genoeg geld om borgtog te betaal nie.

Vertaling:
Engels: bail, surety
Nederlands: borgtocht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boete
Volgende onderwerp: tart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 05:53:51 MGT 2024