kolonis [boodskap #131226] |
Sa, 09 Mei 2020 08:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kolonis
Afbreking: ko•lo•nis
Selfstandige naamwoord: kolonis
Meervoud: koloniste
Betekenis:
• Iemand wat hom in 'n kolonie vestig.
Gebruik:
• Jacobus Coetsee het die loop van die rivier ongeveer 80 km ver gevolg en was die eerste kolonis om betroubare inligting na die Kaap terug te bring.
Vertaling:
Engels: colonist, settler
Nederlands: kolonist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|