deelsgenitief [boodskap #131225] |
Sat, 09 May 2020 08:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21000 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deelsgenitief
Afbreking: deels•ge•ni•tief
Uitspraak: /ˈdiə̯ɫsˌχiə̯nətif/
Selfstandige naamwoord: deelsgenitief
Meervoud: deelsgenitiewe
Betekenis:
• Sintaktiese konstruksie of naamval om 'n verdeelde geheel aan te dui.
Gebruik:
• Die –s (in woorde soos mooiS of lelikS) is deel van wat die grammatici die deelsgenitief noem en is nogals heeltemal korrekte Afrikaans.
Sinoniem:
• partitief
• partitiewe genitief
Afkorting:
• deelsgen.
Vertaling:
Engels: partitive genitive
Nederlands: partitief
Byvoeglike naamwoord: deelsgenitief
Attributief: deelsgenitiewe
Betekenis:
• Sintaktiese konstruksie of naamval wat 'n verdeelde geheel aandui.
Gebruik:
• Die deelsgenitiewe -s verwys na die "-s" in konstruksies soos "iets interessants".
Vertaling:
Engels: partitive genitive
Nederlands: partitief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|