substantiveer [boodskap #131224] |
Sat, 09 May 2020 07:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21000 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
substantiveer
Afbreking: sub•stan•ti•veer
Uitspraak: /sœpstɑntiˈfiə̯r/
Werkwoord: substantiveer
Verlede tyd: het gesubstantiveer
Betekenis:
• Tot 'n substantief maak; as 'n selfstandige naamwoord gebruik.
Gebruik:
• In die frase "die warm van die droogte" word die adjektief warm gesubstantiveer en as plaasvervanger vir die abstrakte soortnaamwoord hitte gebruik.
Afgelei:
• gesubstantiveerde
• substantivering
Vertaling:
Engels: to nominalise, nominalize, substantivise, substantivize
Nederlands: substantiveren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|