bibber [boodskap #131220] |
Sat, 09 May 2020 06:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21000 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bibber
Afbreking: bib•ber
Werkwoord: bibber
Verlede tyd: het gebibber
Betekenis:
• Hewig van koue of angs bewe; rukkings kry.
Gebruik:
• Die hondjies bibber snags van die ysige koue en al wat dier is smeek vir 'n warm kombers of iets wat tog net 'n bietjie hitte verskaf.
Afgelei:
• bibber-maande
• bibberasie
• bibberend
Vertaling:
Engels: to shiver, shudder, quiver, tremble, quake
Nederlands: bibberen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|